Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy op enige tydstip jou studies aan die Universiteit van Stellenbosch vir langer as 'n semester onderbreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 2 | 8.00 | 23 | 92.00 | 25 |
13.97 |
Natuurwet | 2 | 10.00 | 18 | 90.00 | 20 |
11.17 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 17 | 100.00 | 17 |
9.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 6 | 100.00 | 6 |
3.35 |
Teologie | 0 | 0.00 | 7 | 100.00 | 7 |
3.91 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 1 | 2.44 | 40 | 97.56 | 41 |
22.91 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 27 | 100.00 | 27 |
15.08 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 13 | 100.00 | 13 |
7.26 |
Alle deelnemers | 6 | 3.35 | 173 | 96.65 | 179 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.