Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare deelgeneem aan akademiese ontwikkelingsprogramme of van enige ander formele addisionele akademiese hulp gebruik gemaak?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 28.00 | 18 | 72.00 | 25 |
13.97 |
Natuurwet | 14 | 70.00 | 6 | 30.00 | 20 |
11.17 |
Opvoedkunde | 5 | 29.41 | 12 | 70.59 | 17 |
9.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 6 |
3.35 |
Teologie | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 7 |
3.91 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 34 | 82.93 | 7 | 17.07 | 41 |
22.91 |
Ingenieurswese | 6 | 22.22 | 21 | 77.78 | 27 |
15.08 |
Gesondheidswet | 4 | 30.77 | 9 | 69.23 | 13 |
7.26 |
Alle deelnemers | 84 | 46.93 | 95 | 53.07 | 179 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.