Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare op Stellenbosch gedurende die akademiese jaar 'n deeltydse werk by 'n werkgewer anders as die Universiteit gehad?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 12 | 48.00 | 13 | 52.00 | 25 |
13.97 |
Natuurwet | 12 | 60.00 | 8 | 40.00 | 20 |
11.17 |
Opvoedkunde | 8 | 47.06 | 9 | 52.94 | 17 |
9.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 6 |
3.35 |
Teologie | 4 | 57.14 | 3 | 42.86 | 7 |
3.91 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 27 | 65.85 | 14 | 34.15 | 41 |
22.91 |
Ingenieurswese | 12 | 44.44 | 15 | 55.56 | 27 |
15.08 |
Gesondheidswet | 5 | 38.46 | 8 | 61.54 | 13 |
7.26 |
Alle deelnemers | 93 | 51.96 | 86 | 48.04 | 179 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.