Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om finansieel baie goed daaraan toe te wees (ryk te wees).

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Noodsaaklik
  2. Baie belangrik
  3. Redelik belangrik
  4. Nie belangrik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
20
13.51
45
30.41
63
42.57
20
13.51
148
82.68
Bruin
4
16.00
11
44.00
9
36.00
1
4.00
25
13.97
Swart
2
40.00
2
40.00
1
20.00
0
0.00
5
2.79
Indier
0
0.00
1
100.00
0
0.00
0
0.00
1
0.56
Alle deelnemers
26
14.53
59
32.96
73
40.78
21
11.73
179
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.