Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

In hoe 'n mate stem jy saam of verskil jy van die volgende stelling? Dit is belangrik om wette te hê wat homoseksuele verhoudings verbied.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Stem heeltemal saam
  2. Stem in 'n mate saam
  3. Verskil redelik
  4. Verskil baie sterk

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
10
8.85
12
10.62
35
30.97
56
49.56
113
63.13
Manlik
7
10.61
11
16.67
28
42.42
20
30.30
66
36.87
Alle deelnemers
17
9.50
23
12.85
63
35.20
76
42.46
179
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.