Indrukke van 2010 Studente van die OMEGA Gradueringsvraelys - In Hul Eie Woorde

Volledig

Die vraelys is goed uit gele. ek kon net nie vasstel waaroor die vraelys gehandel het nie.

OOr die algemeen sinvolle vrae

"Die vraelys is goed saamgestel, maar ek dink daar moet spesifiek na ouderdomsgroep en private losies verwys word. Studente met 'n ho‰ ouderdomsgroep en wat privaat woon, kan nie altyd die aktiwiteite wat op kampus aangebied word, bywoon nie. "

Dit was goed

"Ek dink nie die multiple choice is 'n goeie aanduiding nie, want dit werspieel nie heeltemal my gevoel oor sekere onderwerpe nie. Ek sal ook graag wil kan kommentaar lewer op sekere onderwerpe, veral waar my kursus en dosente betrokke is."

Goed bedink

Ek het geen probleem gehad met die vraelys nie. Was nie te lank dat dit vervelig was nie.

"Dis goeie vrae, net lank."

TE lank!!!

"Dis 'n goeie vraelys, wat ek dink die reslutate belangrik is vir die Universiteit se vorder."

"Dit is net biki tydrowend, maar wel noodsaaklik sodat die algehele indruk van studente aan die universiteit duidelik gekommunikeer kan word, sodat as daar verbeterings moet plaasvind vir die toekoms, dat dit wel kan gebeur."

dis redelik lank.

goed

Gedink dit sou langer wees. Is nooit gevra of ek in 'n koshuis was nie en ek is seker dit sou interessante verbande kon wys. Sterkte met die studie!

"bleh, wat is die punt?"

"Goeie vrae, maar te veel en het ek verveeld begin raak om die hele tyd dieselfde tipe vrae, net anders gestel, te beantwoord."

Dit is goed!

"Dit kort meer gespesifiseerde opsies. Soos Bv. watse departemente beter is, beskrywings van wat algemene probleme is van 'n lys of oop vraag. terugvoering oor probleme, of links (basies soos 'n vraag en antwoord aspek)"

goeie verskeidenheid van vrae

goed

Die inhoud van die vrae was heel doenbaar. Maar die formaat kon miskien tegnies verander het. Julle kon dat daar slegs 10 vrae op `n slag opkom as die 186 wat nou almal in een laaaaaang ry vir jou sit en wag.

"As jy dink oor hoe jy voel om die vrae te beantwoord, kom jy soms agter hoe jy regtig voel. Dit was nogal lank"

Goeie samevatting

oulik net lank.

Dit is maar baie algemeen

Die vraelys was goed uitgedink.

dit was ok. dit het my laat dink oor my jaar.

Sommige tye het ek neutraal gevoel i.v.b. die wet oor homoseksualiteit.

dis te lank

"dit was interessante vrae, maar soms voel alles nie van toepassing. Die moontlike antwoorde was baie toepaslik."

Goed saamgestel

Wat word prakties met die onfo gedoen? Gaan dit 'n verskil maak?

"dis bietjie lank, maar ek dink dis nogal interessant"

die vraelys laat mens nadink oor jou lewe as n student

Die vraelys is n goeie aanduiding van hoe ek ontwikkwel het oor die jare so dis iets goed.

Dit laat mens dink oor jou studentejare en wat mens als gaan mis! Dit laat jou ook besef hoeveel jy verander het.

"Lank. Meer vrae moet 'n ""nie van toepassing opsie he""."

Die vraelys bied genoeg spasie vir eerlikheid en is 'n goeie vraelys vir menings inwin.

baie lank

Die vrae is sinvol.

Die vrae het gewys hoe baie ek ontwikkel het in my tyd op Stellenbosch

"Die keuse waaruit 'n mens die antwoorde kan kies is onakkuraat en onduidelik. Ek kan nie 'n akkurate antwoord gee, as daar net 'n dikwels, soms en nooit-opsie is nie. My definisie van dikwels en julle s'n verskil. 'n Skaal van bv een tot vyf sal meer akk

Die vraelys bied die geleentheied om te reflekteer op jou studie jare en te besef hoe ver jy gekom het.

Dit is baie volledig en het my laat dink oor opsies vir my toekoms en nostalgies laat voel oor my jare op Stellenbosch so ver.

lank

"Goed gestruktureerd, dek 'n wye veld van aspekte."

Baie lank

"As hierdie vraelys goed benut gaan word, dan kan dit my help met my studies!!!!"

Dis goed dat daar opgevolg word op finalejaarstudente en dat daar nie van ons/hul vergeet word nie.

"Die vraelys laat jou dink oor dinge wat jy van jouself weet, maar nie aandag aan skenk nie."

Baie goed saamgestel

"Goeie, algemene vraelys"

Net te lank.

"goeie vrae, net baie lank. sommige oorvleuel. party antwoorde bied nie 'n ware weerspieeling deur die gegewe opsies nie"

"Daar is meer agter 'n mens se opinie as slegs 4 keuses oor sekere onderwerpe, veral kontroversie‰le onderwerpe."

Baie dankie vir dit. dit is nogal goed gedoen

"Redelik lank, soms onsamehangend, maar sinvol"

Dit is baie insigewende vrae. Dit laat'n mens krities reflekteer oor jou groei as persoon.

ok. goed ook om self te reflekteer op die verskillende aspekte.

Dit is goeie vrae!

Dit vat net bietjie lank.

Ek verstaan nie hoe dit my ervaring/kursus/loopbaan ontwikkeling of die ervaring/kursus/loopbaan van ander nuwe studente gaan help nie.

Ek het die vraelys geniet. Dit was kort en het vir my persoonlike insig gebied.

Baie interessante kombinasie van vrae!

Ek hoop dit sal help om US 'n beter kampus te maak en dat die studente ernstig opgeneem sal word

goed

Die vrae was baie duidelik en maklik om te beantwoord. En die vrae was nie te veel nie.

Klein bietjie te lank

"Ek sou in sommige gevalle meer wou uitbrei op 'n antwoord as net 'n eenvoudige ""ja"", ""nee"" of ""tevrede""...maar goed verder"

"goed, een spelfout"

Partykeer 'n bietjie vaag

"Baie van die vrae is baie oop vir interpretasie, omdat dit beantwoord word deur mense met baie uiteenlopende agtergronde. Soos bv die vraag oor finasi‰le welstand: my definisie van ryk is baie anders as my kamermaat s'n. Ek is ryk as ek my eie motor besi

Dit is interessant en laat mens terug reflekteer op die laaste paar jaar en die groei wat plaasgevind het. Van die vrae moeilik om te antwoord omdat kontekste verskil.

vrae is soms herhalend

"Ek dink die vraelys bied 'n grondslag vir terugvoer op 'n bree vlak, maar daar kan beslis meer aandag gegee word aan spesifieke of probleem areas soos bv. Eksamen- en toets datums(onvoldoende tyd), kommunikasie tussen verskillende vakke en fakuteite ens,

dit is baie lank

Resultate gaan goeie insig verleen aan die wyse waarop studente kampuslewe ervaar het.

Dit is baie belangrik

Baie goed. Dek verskeie kwessies wat van belang is in die hedendaagse samelewing.

Dit vra bietjie oor persoonlike goed vrae

"Ek dink dit is baie belangrik om dit in te vul, maar daar kan nog gefokus word op jou spesifieke departement of fakulteit"

Te lank.

baie toepaslik en dek wye kriteria van ondervinding tydens studie jare!

I learnt a lot about myself - the fact that I need to be more motivated and persistent in making a success of my life.

"More should be asked about the facilities (classroom chairs and the size of the classrooms), flexible hours should be asked about, writing tests in the evenings as well as the opinion of the students on lecturers (certain lecturers) "

The structure is very harsh and there is no intermission between questions of that have a very different nature to each other. the mindset change is too quick. not well structured and it is always difficult to class something within 4 categories. some que

it is very very long

seems to be irrelevant at times. good structuring of relevant questions

"too long, but good."

Efficient and to the point

good

I think its is a great help for students because it allows them to actually mentally and process how they really feel/ think about their time at Stellenbosch U..

very nice to think about these questions

it's interesting.

far too long

"At first the length looked a little intimidating, but questions were easy and simple to answer. I completed it quicker than I thought I would. Perhaps more questions on accomodation experience (hostels vs private)? "

well balaned questionnaire. question 185 however should be dated 2011 and not 2010

though a bit long but it lets you think about your future and what he had to go through to finally be planing your future.

"Although I think the results are going to be interesting I think the questions are too narrow. Yes, some amazings things have happened to me while I was at the University, but they only happened in the same time period, many of my changes in myself and m

"too long, alot of the questions don't appear to be relevant"

"Very lengthy, but still easy to answer."

"Very good for introspection and being able to see yourself ""objectively"" if possible. Some answer options are vague (e.g. how much do you drink alcoholic beverages - often (eg once a week. This is not true for me - MAYBE every 2-3 weeks. Options shoul

"It's very, very long and a bit redundant and some questions don't offer you enough options to fully express how you feel"

The questions asked are good and touch most of the issues you deal with at the university however there is no space for students to motivate their answers. Students views on smoking at the university and clubs in stellenbosch is not asked.

It should present very useful and interesting data. The questions are valid.

good to ascertain a general overall opinion of a student's life at stellenbosch Uni

I feel that the questionnaire is a good opportunity for final year students to reflect upon their years spent at Stellenbosch.

Thorough

Useful

"Good Questionnaire, covers all aspects of the university. "

not what I had Expected. I was expecting more questions about the language barriers between Afrikaans and english.

Made me think about how the university has changed me as a student and as a person

It is good but it gives less for International students development. The survey is more South African based.

it is quite thorough and extensive

Fun!

Overview of entire university experience and is essential to have data of different personality types and how they will cope in general

It got me thinking about my time at Stellenbosch and my future!

It is very long and time consuming but should provide important information

none

Hope i win!

i think it was quite quick and not as tieresome as some others iv done!

"Interesting, A good idea to gain feedback"

Thorough!

"Good, but certain questions need alternative options."

Great questionare

"Very broad, may not provide specific insights"

"The questions were all well structured, I found no ambiguity."

"The questionnaire is very thorough, though i feel that more questions on the academic side could be asked, particularly regarding lecturers."

Not sure why all our personal details are needed to complete this...

"Good questions, but should have been more questions about being in a residence, such as did i feel welcome in the residence, has my opinion of the residence changed since I came to the university etc."

Neutral