Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Beoordeel jou vermoë om inisiatief te neem in vergelyking met diegemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
6
19.35
14
45.16
9
29.03
2
6.45
0
0.00
31
49.21
Manlik
7
21.88
19
59.38
5
15.63
1
3.13
0
0.00
32
50.79
Alle deelnemers
13
20.63
33
52.38
14
22.22
3
4.76
0
0.00
63
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.