Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe dikwels het jou dosente aan jou intellektuele uitdagings gebied en jou intellektueel gestimuleer?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels
  2. Soms
  3. Glad nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
17
54.84
10
32.26
4
12.90
31
49.21
Manlik
16
50.00
12
37.50
4
12.50
32
50.79
Alle deelnemers
33
52.38
22
34.92
8
12.70
63
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.