Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Wat beplan jy om 5 jaar van nou af te doen?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Verder te studeer
  2. Te werk
  3. Gemeenskapsdiens of vrywillige werk (nie vir inkomste nie) te doen
  4. Te reis en/of te toer
  5. Tuis by my gesin/familie te wees en/of met 'n gesin te begin
  6. Ek het geen planne nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
Opsie 6: Getal
Opsie 6: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
5
16.13
22
70.97
0
0.00
0
0.00
3
9.68
1
3.23
31
49.21
Manlik
2
6.25
27
84.38
0
0.00
2
6.25
1
3.13
0
0.00
32
50.79
Alle deelnemers
7
11.11
49
77.78
0
0.00
2
3.17
4
6.35
1
1.59
63
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
72
66
60
54
48
42
36
30
24
18
12
6
0



























Vroulik : 16.129032258, Opsie 1 Manlik  : 6.25, Opsie 1 Alle deelnemers: 11.111111111, Opsie 1 Vroulik : 70.967741935, Opsie 2 Manlik  : 84.375, Opsie 2 Alle deelnemers: 77.777777778, Opsie 2 Manlik  : 6.25, Opsie 4 Alle deelnemers: 3.1746031746, Opsie 4 Vroulik : 9.6774193548, Opsie 5 Manlik  : 3.125, Opsie 5 Alle deelnemers: 6.3492063492, Opsie 5 Vroulik : 3.2258064516, Opsie 6 Alle deelnemers: 1.5873015873, Opsie 6
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5 Opsie 6
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.