Dit sal goed wees as dit toekomstige besluitneming beinvloed.
"Ek dink did 'n goeie manier om vas te stel hoe studente wie finale jaar is,hul studie jare in Stellenbosch ervaar het."
sineloos
"Baie direk gevra, hou daarvan"
"Dit vat baie lank en van die vrae is onnodig, ek weet nie hoekom moet daar op elke vraelys iets oor ras wees nie."
Nodig
Hoop dit help julle
"Te lank, maar gelukkig is dit darem nie baie leeswerk per vraag :)"
N/A
Meer vrae oor die dinge van die lewe sou meer interessant wees. Dis belangrik dat studente voel hul opinies oor wat wettig gemaak moet word en wat 'reg' is word gehoor.
Sommige vra was bietjie moeilik omdat dit van toepassing is nie en daar nie 'n blokkie vir dit nie of ek stem nie tot 'n mate saam nie ek ek verskil ook nie ek het geen opinie nie bv by maak homoseksuele huwelike wettige gemaak word dit maak nie regtig va
Dit is baie samevattend van die universiteit se doel. Die universiteit streef daarna om jou as beide student en individu te verbeter en dit is goed om te sien dat daar opgevolg word op die doelwit om die sukses daarvan te bepaal.
Redelik.
Ek is nie seker nie.
"Dit is nogal lank, alhoewel ek verstaan dat alle vrae gedek moet word."
Sinvol om aan deel te neem. Baie dankie vir die geleenthied om my mening te lig.
Baie lank
Goeie manier om ingliting te bekom oor studente en sodoende verbeteringe te kan toepas of ondersteuning te bied.
Ek dink dis 'n goeie manier om te sien wat die studente op Stellenbosch ervaar het en watter aspekte kort verbetering.
Dis te lank en bietjie onduidelik.
Benodig dalk 'n meer direkte metode om persoonlikheids-eienskappe te bepaal sodat antwoorde in 'n beter konteks ge-evalueer kan word.
Dit was heel omvattend en nogal relevant.
Help met selfondersoek
Kan nuttige terugvoer verskaf vir toekomstige studente.
"Dit was sinvol, maar het lank geneem om te voltooi."
Geen mening
VEEEELAS te lank!!! Dis te baie Vrae!!
Breed
ek glo dit is effektief tot die mate wat studente werklik eerlik hierop reageer
Oor die algemeen is dit goed. Party vrae kan dalk net meer opsies he.
Omvattend. Meer spesifieke vrae aangaande die kwaliteit van onderrig en dosente nodig.
"Lank, maar alles van toepassing."
kak
Goed. Alles was baie relevant.
"Die vraelys kan dalk net in drie dele opgedeel word, want mens het nie altyd lus, of die tyd, om 180 vrae te beantwoord nie."
Dit is goed saamgestel. Duidelik en maklik om te verstaan.
"Baie goed, bietjie lank"
Its well rounded
Interesting but I think there could be more interesting question to evaluate the outcomes of the performance of students.
is relevent to establish better student services
very in-depth and detailed.
Good
"Answers aren't complete enough, some areas should have a ""I don't care"" button, whereas others need a ""A little bit of both"" button. Was ok otherwise"
well rounded
Explore and make explicit the effects that the right to make profit has on the disenfranchised masses!!
More interesting than most surveys i've taken.