Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel geskrewe referate, projekte, take of verslae van minder as 5 bladsye het jy gedurende die afgelope jaar geskryf?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Geen
  2. 1-4
  3. 5-10
  4. 11-20
  5. Meer as 20

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
17
26.98
19
30.16
13
20.63
4
6.35
10
15.87
63
78.75
Manlik
4
23.53
5
29.41
1
5.88
3
17.65
4
23.53
17
21.25
Alle deelnemers
21
26.25
24
30.00
14
17.50
7
8.75
14
17.50
80
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.