Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Hoeveel boeke (nie voorgeskewe nie) het jy gedurende die afgelope jaar in jou vrye tyd gelees vir persoonlike genot of akademiese verryking?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Geen
  2. 1-4
  3. 5-10
  4. 11-20
  5. Meer as 20

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
13
20.97
23
37.10
13
20.97
6
9.68
7
11.29
62
77.50
Bruin
6
40.00
5
33.33
2
13.33
2
13.33
0
0.00
15
18.75
Swart
1
33.33
1
33.33
0
0.00
0
0.00
1
33.33
3
3.75
Indier
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
20
25.00
29
36.25
15
18.75
8
10.00
8
10.00
80
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
35
30
25
20
15
10
5
0

















Wit     : 20.967741935, Opsie 1 Bruin   : 40, Opsie 1 Swart   : 33.333333333, Opsie 1 Alle deelnemers: 25, Opsie 1 Wit     : 37.096774193, Opsie 2 Bruin   : 33.333333333, Opsie 2 Swart   : 33.333333333, Opsie 2 Alle deelnemers: 36.25, Opsie 2 Wit     : 20.967741935, Opsie 3 Bruin   : 13.333333333, Opsie 3 Alle deelnemers: 18.75, Opsie 3 Wit     : 9.6774193548, Opsie 4 Bruin   : 13.333333333, Opsie 4 Alle deelnemers: 10, Opsie 4 Wit     : 11.290322581, Opsie 5 Swart   : 33.333333333, Opsie 5 Alle deelnemers: 10, Opsie 5
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.