Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

In hoe 'n mate stem jy saam of verskil jy van die volgende stelling? Daar is te veel besorgdheid oor die regte van misdadigers.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Stem heeltemal saam
  2. Stem in 'n mate saam
  3. Verskil redelik
  4. Verskil baie sterk

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
29
46.03
25
39.68
7
11.11
2
3.17
63
78.75
Manlik
9
52.94
6
35.29
2
11.76
0
0.00
17
21.25
Alle deelnemers
38
47.50
31
38.75
9
11.25
2
2.50
80
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.