Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou loopbaansekerheid beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
16
25.40
23
36.51
14
22.22
9
14.29
1
1.59
63
78.75
Manlik
8
47.06
4
23.53
1
5.88
4
23.53
0
0.00
17
21.25
Alle deelnemers
24
30.00
27
33.75
15
18.75
13
16.25
1
1.25
80
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.