Indrukke van 2009 Studente van die OMEGA Gradueringsvraelys - In Hul Eie Woorde

"I think the questionair is important, as the questionaire will give insight into the students perception of US. further it will give insight into the lives of a student. "

i do not see how this will help improve stellenbosch conditions since its not specific enough

Interesting

Good.

to many quaestions. very time consuming

"It is a bit narrow. There is also room for questions regarding hostils, as I had a rather nasty experience and believe that there is much to do to improve in that area."

"covers all aspects of, not only life on campus, but what awaits one after studying at Stellenbosch"

very broad range of subjects

Very thorough.

"It seems to be taking mostly the services available to main campus students into consideration and not much with regards to the other campuses, this said I do appreciate the difficulty involved and importance of setting up a questionnaire that will be as

"I would like to comment on some of the answers as well, not only click an option. More of a scale would be better. It should also include some questions for those students who live of campus, because their experience is much different to others that live

"There are no questions to rate your overall satisfaction with the service the university delivers: how efficient is the admin/financial/bursary departments? I am not at all impressed with any of those departments. There is no question about the classro

"A good diversified questionnaire highlighting different aspects of student life. Not enough questions if students are happy with their residential accomodation, eg. enforcement of rules and behaviour of other students in hostels."

ITS TO LONG

It really makes you think of things which sometimes keeps you so busy from thinking about. Well structured.

TOO LONG!!!!

average.to get a better understanding have less questions with more answers in an explanitory or writing out nature. thank you for trying to make a difference though!

"It is very long, but i hope that the results are considered and that someone else will benefit from it."

it's sometimes too vague e.g. internship year you dont study much or have classes so it's difficult to answer the questions accurately

"it is very, very thorough"

Found some of the questions vague and/or ambiguous

"it is great, thank you, made me think about my future and many other things"

goed

Dit verg baie tyd.

goed en relevant

Bietjie te lank maar interessante vrae.

tE LANK...kAN MENS WAARSKU DAAROOR AAN DIE BEGIN...

"Baie interessant om in te vul, maak n mens se oe oop vir die breer dinge in die lewe"

Dit laat `n mens nadink oor verskeie vra en onderwerpe.Ek raak bekommerd oor my toekoms en die vermaaklikheid industrie.

spelfout in vraag 183: beplan

Ek voel dit is te lank. Dit is moeilik om konsentrasie te behou en baie van die vrae voel asof dit op 'n manier herhaal word.

Die vraag oor dagga wettig maak is interesant. Hoekom wil die universiteit weet wat studente oor dit dink?

"Dit is redelik sinvol vir verdere verbetering van die universiteit se dienste. Ek verskil oor die feit dat mens spiritualiteit kan meet aan die hand van gemiddeldes. Asook, vir ons as studente wie se finale jaar 80% uit kliniese werk bestaan, is van di

"Interessant, nie vrae wat gewoonlik gevra word nie, is goed om te antwoord"

Die vraelys is baie doelgerig.

Baie lank maar sinvol

Kan dink dat dit belangrik vir die US kan wees! n Goeie ding!

dit is baie goed om trugcoering te kan gee oor my kurses

Voldoende en interessant om te sien wat gevra word.

"Dit is hopeloos te lank, en ek sukkel om die relevansie van van die vrae te verstaan."

bietjie baie lank

dis 'n bietjie te lank en neem baie tyd in beslag.

dit is te lank en die vrae word te langdradig gestel.

Dis baie baie lank!!!!!!

baie lank

Baie volledig

Goeie idee om bewus te wees van individuele sowel as groeps menings van Universiteits lewe.

"Dis te lank,van die vrae nie relevant nie. Hoe beoog jul om van die vrae te verwerk en resultate te meet?"

"Ek voel dit was 'n mors van my tyd. Ek verstaan student het regte, maar dit is nie nodig om hulle op te piep nie."

Baie lank

Dit is te lank

Die vraelys is goed opgestel en behels alles wat jy verwag i.t.v. assessering oor jouself en die universiteit.

"Julle moet dit verpligtend maak en voor 'n eksamen of toets vraestel uithandig, sodat almal se mening in ag geneem word, want julle kry nou net die mening van mense wat wil deelneem aan statistiek. Baie mense vee hulle af aan hierdie tipe vraelyste en om

"Die vraelys is baie interessant en redelik volledig in terme van studente aktiwiteite, behalwe dat daar nie vrae is oor verhoudings en tyd wat aan verhoudings spandeer word en probleme wat met verhoudings ervaar word en die effek daarvan op studies is ni

Te lank!!

"Die lys is nie 'n goeie indikator van kampus betrokkenheid nie, omdat dit nie alle areas dek nie. Dit vra nie hoe betrokke individue by koshuise is nie, of individue universiteit drama produksies bywoon nie, en baie ander aktiwiteite wat ook deel vorm va

Baie goed.

"Goed, sterkte!"