Beplande Loopbane van Studente - Nie gedek deur vraelys

"researcher in the field of pharmaceutical, or a forensic analysis"

Winemaker

Author/publicist

anthropologist

Director or producer or agent

Web designer

personal training

"Performing artist, specifically in the field of Physical theatre"

agricultural economist

Twee jaar klerkskap by 'n regsfirms en daarna advies gee ivm belasting. Aanvanklik vir 'n firma werk en dan hopelik later my eie konsultasie besigheid.

oUDIT?

enige goed bevestigde werk

Menslike Hulpbron Bestuurder

'n Opvoedkundige siekundige

Bestuur van mense en projekte

Wild vangs

kinderkinetikus

finansiele beplanner

Invoer en uitvoer mark

Ek wil 'n bedryfsielkundige word

Fisioloog

"Vir die staat te werk, verandering in die lewens van sorghoewende mense te doen. "

Ek wil graag in 'n maatskappy die menslike hulpbron funksie verrig

Practising Artist(Fine Art)

"Ek wil kunswerke verkoop, toneelstukke skryf en opvoer en self op verhoog speel."