Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe dikwels het jou dosente jou die geleentheid gebied om by navorsingsaktiwiteite betrokke te raak?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels
  2. Soms
  3. Glad nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
6
30.00
10
50.00
4
20.00
20
57.14
Manlik
1
6.67
9
60.00
5
33.33
15
42.86
Alle deelnemers
7
20.00
19
54.29
9
25.71
35
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.