Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar sosiaal met iemand van 'n ander ras of etniese groep verkeer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 4 | 57.14 | 3 | 42.86 | 0 | 0.00 | 7 |
20.00 |
Natuurwet | 2 | 33.33 | 3 | 50.00 | 1 | 16.67 | 6 |
17.14 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
5.71 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
2.86 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 5 | 55.56 | 3 | 33.33 | 1 | 11.11 | 9 |
25.71 |
Ingenieurswese | 2 | 28.57 | 5 | 71.43 | 0 | 0.00 | 7 |
20.00 |
Gesondheidswet | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 0 | 0.00 | 3 |
8.57 |
Alle deelnemers | 15 | 42.86 | 16 | 45.71 | 4 | 11.43 | 35 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.