Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou wiskundige en/of numeriese vaardighede beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
6
30.00
6
30.00
7
35.00
1
5.00
0
0.00
20
57.14
Manlik
4
26.67
5
33.33
3
20.00
1
6.67
2
13.33
15
42.86
Alle deelnemers
10
28.57
11
31.43
10
28.57
2
5.71
2
5.71
35
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.