Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Beoordeel jou bereidheid tot samewerking in vergelyking met die gemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 60 | 21.66 | 149 | 53.79 | 62 | 22.38 | 5 | 1.81 | 1 | 0.36 | 277 |
57.23 |
Manlik | 30 | 19.11 | 73 | 46.50 | 42 | 26.75 | 9 | 5.73 | 3 | 1.91 | 157 |
32.44 |
Alle deelnemers | 114 | 23.55 | 238 | 49.17 | 113 | 23.35 | 15 | 3.10 | 4 | 0.83 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.