Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Beoordeel jou akademiese vermoë in vergelyking met die gemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 43 | 15.52 | 136 | 49.10 | 96 | 34.66 | 2 | 0.72 | 0 | 0.00 | 277 |
57.23 |
Manlik | 43 | 27.39 | 80 | 50.96 | 32 | 20.38 | 2 | 1.27 | 0 | 0.00 | 157 |
32.44 |
Alle deelnemers | 93 | 19.21 | 248 | 51.24 | 139 | 28.72 | 4 | 0.83 | 0 | 0.00 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.