Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente aan jou intellektuele uitdagings gebied en jou intellektueel gestimuleer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 53 | 46.09 | 57 | 49.57 | 5 | 4.35 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 32 | 56.14 | 23 | 40.35 | 2 | 3.51 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 5 | 50.00 | 4 | 40.00 | 1 | 10.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 38.89 | 9 | 50.00 | 2 | 11.11 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 3 | 42.86 | 2 | 28.57 | 2 | 28.57 | 7 |
1.45 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 58 | 40.56 | 67 | 46.85 | 18 | 12.59 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 25 | 54.35 | 19 | 41.30 | 2 | 4.35 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 20 | 55.56 | 16 | 44.44 | 0 | 0.00 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 227 | 46.90 | 223 | 46.07 | 34 | 7.02 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.