Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou met respek behandel?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 85 | 73.91 | 30 | 26.09 | 0 | 0.00 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 45 | 78.95 | 11 | 19.30 | 1 | 1.75 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 9 | 90.00 | 1 | 10.00 | 0 | 0.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 14 | 77.78 | 4 | 22.22 | 0 | 0.00 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 0 | 0.00 | 7 |
1.45 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 118 | 82.52 | 22 | 15.38 | 3 | 2.10 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 29 | 63.04 | 17 | 36.96 | 0 | 0.00 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 22 | 61.11 | 14 | 38.89 | 0 | 0.00 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 367 | 75.83 | 112 | 23.14 | 5 | 1.03 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.