Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou die geleentheid gebied om by navorsingsaktiwiteite betrokke te raak?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 27 | 23.48 | 48 | 41.74 | 40 | 34.78 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 13 | 22.81 | 26 | 45.61 | 18 | 31.58 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 3 | 30.00 | 3 | 30.00 | 4 | 40.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 16.67 | 15 | 83.33 | 0 | 0.00 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 7 |
1.45 |
Teologie | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 12 | 8.39 | 56 | 39.16 | 75 | 52.45 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 7 | 15.22 | 27 | 58.70 | 12 | 26.09 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 8 | 22.22 | 19 | 52.78 | 9 | 25.00 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 88 | 18.18 | 217 | 44.83 | 179 | 36.98 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.