Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het gesinsverantwoordelikhede / -verpligtinge jou verhoed om te studeer tydens jou studiejare?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 10 | 8.70 | 43 | 37.39 | 62 | 53.91 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 3 | 5.26 | 16 | 28.07 | 38 | 66.67 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 4 | 40.00 | 6 | 60.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 7 | 38.89 | 11 | 61.11 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 1 | 14.29 | 6 | 85.71 | 7 |
1.45 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 6 | 4.20 | 43 | 30.07 | 94 | 65.73 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 2 | 4.35 | 11 | 23.91 | 33 | 71.74 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 13 | 36.11 | 23 | 63.89 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 23 | 4.75 | 160 | 33.06 | 301 | 62.19 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.