Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het verantwoordelikhede by die werk jou verhoed om te studeer tydens jou studiejare?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 4 | 3.48 | 33 | 28.70 | 78 | 67.83 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 1 | 1.75 | 10 | 17.54 | 46 | 80.70 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 1 | 10.00 | 9 | 90.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 11.11 | 3 | 16.67 | 13 | 72.22 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 1 | 14.29 | 6 | 85.71 | 7 |
1.45 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 6 | 4.20 | 27 | 18.88 | 110 | 76.92 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 1 | 2.17 | 5 | 10.87 | 40 | 86.96 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 1 | 2.78 | 2 | 5.56 | 33 | 91.67 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 19 | 3.93 | 95 | 19.63 | 370 | 76.45 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.