Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar as 'n tutor / mentor vir 'n ander student bygestaan?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 14 | 12.17 | 33 | 28.70 | 68 | 59.13 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 7 | 12.28 | 14 | 24.56 | 36 | 63.16 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 5 | 50.00 | 3 | 30.00 | 2 | 20.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 5.56 | 5 | 27.78 | 12 | 66.67 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 1 | 14.29 | 6 | 85.71 | 7 |
1.45 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 18 | 12.59 | 41 | 28.67 | 84 | 58.74 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 7 | 15.22 | 10 | 21.74 | 29 | 63.04 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 2 | 5.56 | 14 | 38.89 | 20 | 55.56 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 58 | 11.98 | 136 | 28.10 | 290 | 59.92 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.