Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar klas as gevolg van jou werk (werk om geld te verdien) gemis?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 5 | 4.35 | 27 | 23.48 | 83 | 72.17 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 2 | 3.51 | 10 | 17.54 | 45 | 78.95 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 2 | 20.00 | 8 | 80.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 3 | 16.67 | 15 | 83.33 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 1 | 14.29 | 1 | 14.29 | 5 | 71.43 | 7 |
1.45 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 5 | 3.50 | 20 | 13.99 | 118 | 82.52 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 5 | 10.87 | 41 | 89.13 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 1 | 2.78 | 35 | 97.22 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 16 | 3.31 | 80 | 16.53 | 388 | 80.17 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.