Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende jou studiejare aan studenteverkiesings deelgeneem?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 37 | 32.17 | 42 | 36.52 | 36 | 31.30 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 20 | 35.09 | 17 | 29.82 | 20 | 35.09 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 4 | 40.00 | 3 | 30.00 | 3 | 30.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 11.11 | 6 | 33.33 | 10 | 55.56 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 2 | 28.57 | 3 | 42.86 | 2 | 28.57 | 7 |
1.45 |
Teologie | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 33 | 23.08 | 42 | 29.37 | 68 | 47.55 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 16 | 34.78 | 14 | 30.43 | 16 | 34.78 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 8 | 22.22 | 22 | 61.11 | 6 | 16.67 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 143 | 29.55 | 168 | 34.71 | 173 | 35.74 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.