Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar buite klasverband die inhoud van jou modules met ander studente bespreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 71 | 61.74 | 42 | 36.52 | 2 | 1.74 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 26 | 45.61 | 30 | 52.63 | 1 | 1.75 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 4 | 40.00 | 6 | 60.00 | 0 | 0.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 27.78 | 12 | 66.67 | 1 | 5.56 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 5 | 71.43 | 2 | 28.57 | 0 | 0.00 | 7 |
1.45 |
Teologie | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 64 | 44.76 | 72 | 50.35 | 7 | 4.90 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 29 | 63.04 | 16 | 34.78 | 1 | 2.17 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 23 | 63.89 | 11 | 30.56 | 2 | 5.56 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 260 | 53.72 | 208 | 42.98 | 16 | 3.31 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.