Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar sigarette gerook en/of ander tabakprodukte gebruik?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 31 | 26.96 | 18 | 15.65 | 66 | 57.39 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 8 | 14.04 | 9 | 15.79 | 40 | 70.18 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 2 | 20.00 | 2 | 20.00 | 6 | 60.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 11.11 | 2 | 11.11 | 14 | 77.78 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 2 | 28.57 | 2 | 28.57 | 3 | 42.86 | 7 |
1.45 |
Teologie | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 15 | 10.49 | 22 | 15.38 | 106 | 74.13 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 3 | 6.52 | 8 | 17.39 | 35 | 76.09 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 2 | 5.56 | 5 | 13.89 | 29 | 80.56 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 73 | 15.08 | 85 | 17.56 | 326 | 67.36 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.