Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar alkoholiese drank gedrink?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels (byvoorbeeld, elke dag)
- Soms (byvoorbeeld, een keer per week)
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 12 | 10.43 | 85 | 73.91 | 18 | 15.65 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 2 | 3.51 | 42 | 73.68 | 13 | 22.81 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 8 | 80.00 | 2 | 20.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 15 | 83.33 | 3 | 16.67 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 1 | 14.29 | 6 | 85.71 | 0 | 0.00 | 7 |
1.45 |
Teologie | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 10 | 6.99 | 113 | 79.02 | 20 | 13.99 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 4 | 8.70 | 32 | 69.57 | 10 | 21.74 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 1 | 2.78 | 28 | 77.78 | 7 | 19.44 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 39 | 8.06 | 362 | 74.79 | 83 | 17.15 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.