Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar klasse gemis?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 15 | 13.04 | 69 | 60.00 | 31 | 26.96 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 12 | 21.05 | 31 | 54.39 | 14 | 24.56 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 2 | 20.00 | 2 | 20.00 | 6 | 60.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 11.11 | 11 | 61.11 | 5 | 27.78 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 7 |
1.45 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 17 | 11.89 | 95 | 66.43 | 31 | 21.68 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 6 | 13.04 | 25 | 54.35 | 15 | 32.61 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 3 | 8.33 | 11 | 30.56 | 22 | 61.11 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 66 | 13.64 | 279 | 57.64 | 139 | 28.72 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.