Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar sosiaal met iemand van 'n ander ras of etniese groep verkeer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 65 | 56.52 | 44 | 38.26 | 6 | 5.22 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 26 | 45.61 | 28 | 49.12 | 3 | 5.26 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 6 | 60.00 | 4 | 40.00 | 0 | 0.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 16.67 | 9 | 50.00 | 6 | 33.33 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 2 | 28.57 | 3 | 42.86 | 2 | 28.57 | 7 |
1.45 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 50 | 34.97 | 75 | 52.45 | 18 | 12.59 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 12 | 26.09 | 27 | 58.70 | 7 | 15.22 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 21 | 58.33 | 13 | 36.11 | 2 | 5.56 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 215 | 44.42 | 220 | 45.45 | 49 | 10.12 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.