Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar politiek bespreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 54 | 46.96 | 48 | 41.74 | 13 | 11.30 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 6 | 10.53 | 40 | 70.18 | 11 | 19.30 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 1 | 10.00 | 6 | 60.00 | 3 | 30.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 11.11 | 9 | 50.00 | 7 | 38.89 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 1 | 14.29 | 6 | 85.71 | 0 | 0.00 | 7 |
1.45 |
Teologie | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 22 | 15.38 | 81 | 56.64 | 40 | 27.97 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 11 | 23.91 | 27 | 58.70 | 8 | 17.39 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 4 | 11.11 | 26 | 72.22 | 6 | 16.67 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 120 | 24.79 | 266 | 54.96 | 98 | 20.25 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.