Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar oorweldig gevoel deur alles wat jy moes doen?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 52 | 45.22 | 55 | 47.83 | 8 | 6.96 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 15 | 26.32 | 36 | 63.16 | 6 | 10.53 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 6 | 60.00 | 4 | 40.00 | 0 | 0.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 33.33 | 12 | 66.67 | 0 | 0.00 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 2 | 28.57 | 4 | 57.14 | 1 | 14.29 | 7 |
1.45 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 55 | 38.46 | 75 | 52.45 | 13 | 9.09 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 21 | 45.65 | 24 | 52.17 | 1 | 2.17 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 23 | 63.89 | 12 | 33.33 | 1 | 2.78 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 200 | 41.32 | 248 | 51.24 | 36 | 7.44 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.