Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar terneergedruk (depressief) gevoel?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 24 | 20.87 | 67 | 58.26 | 24 | 20.87 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 10 | 17.54 | 32 | 56.14 | 15 | 26.32 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 4 | 40.00 | 5 | 50.00 | 1 | 10.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 11.11 | 10 | 55.56 | 6 | 33.33 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 1 | 14.29 | 4 | 57.14 | 2 | 28.57 | 7 |
1.45 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 20 | 13.99 | 79 | 55.24 | 44 | 30.77 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 8 | 17.39 | 18 | 39.13 | 20 | 43.48 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 9 | 25.00 | 25 | 69.44 | 2 | 5.56 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 88 | 18.18 | 263 | 54.34 | 133 | 27.48 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.