Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy op enige tydstip jou studies aan die Universiteit van Stellenbosch vir langer as 'n semester onderbreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 6 | 5.22 | 109 | 94.78 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 5 | 8.77 | 52 | 91.23 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 10 | 100.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 11.11 | 16 | 88.89 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 7 | 100.00 | 7 |
1.45 |
Teologie | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 2 | 1.40 | 141 | 98.60 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 46 | 100.00 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 1 | 2.78 | 35 | 97.22 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 19 | 3.93 | 465 | 96.07 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.