Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare gedien in enige leierskapstrukture van die studentegemeenskap (byvoorbeeld die SR, huiskomitee)?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 46 | 40.00 | 69 | 60.00 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 15 | 26.32 | 42 | 73.68 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 5 | 50.00 | 5 | 50.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 38.89 | 11 | 61.11 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 7 |
1.45 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 42 | 29.37 | 101 | 70.63 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 12 | 26.09 | 34 | 73.91 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 13 | 36.11 | 23 | 63.89 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 166 | 34.30 | 318 | 65.70 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.