Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare op Stellenbosch gedurende die akademiese jaar 'n deeltydse werk by 'n werkgewer anders as die Universiteit gehad?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 65 | 56.52 | 50 | 43.48 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 20 | 35.09 | 37 | 64.91 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 4 | 40.00 | 6 | 60.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 12 | 66.67 | 6 | 33.33 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 5 | 71.43 | 2 | 28.57 | 7 |
1.45 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 67 | 46.85 | 76 | 53.15 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 20 | 43.48 | 26 | 56.52 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 13 | 36.11 | 23 | 63.89 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 232 | 47.93 | 252 | 52.07 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.