Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy alreeds werk?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
- Onderhandel tans
- Nie van toepassing nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 8 | 6.96 | 79 | 68.70 | 13 | 11.30 | 15 | 13.04 | 115 |
23.76 |
Natuurwet | 2 | 3.51 | 41 | 71.93 | 4 | 7.02 | 10 | 17.54 | 57 |
11.78 |
Opvoedkunde | 1 | 10.00 | 4 | 40.00 | 2 | 20.00 | 3 | 30.00 | 10 |
2.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 11.11 | 10 | 55.56 | 4 | 22.22 | 2 | 11.11 | 18 |
3.72 |
Regsgeleerdheid | 1 | 14.29 | 5 | 71.43 | 1 | 14.29 | 0 | 0.00 | 7 |
1.45 |
Teologie | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.41 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 42 | 29.37 | 73 | 51.05 | 14 | 9.79 | 14 | 9.79 | 143 |
29.55 |
Ingenieurswese | 21 | 45.65 | 11 | 23.91 | 9 | 19.57 | 5 | 10.87 | 46 |
9.50 |
Gesondheidswet | 16 | 44.44 | 4 | 11.11 | 14 | 38.89 | 2 | 5.56 | 36 |
7.44 |
Alle deelnemers | 107 | 22.11 | 256 | 52.89 | 65 | 13.43 | 56 | 11.57 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.