Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou vermoë om verantwoordelikheid vir die omgewing waarin jy woon en werk te aanvaar beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
36
31.30
50
43.48
28
24.35
1
0.87
0
0.00
115
23.76
Natuurwet
25
43.86
26
45.61
5
8.77
1
1.75
0
0.00
57
11.78
Opvoedkunde
4
40.00
4
40.00
2
20.00
0
0.00
0
0.00
10
2.07
Landbou -en Bosbouwet
8
44.44
7
38.89
3
16.67
0
0.00
0
0.00
18
3.72
Regsgeleerdheid
0
0.00
6
85.71
1
14.29
0
0.00
0
0.00
7
1.45
Teologie
1
50.00
1
50.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
2
0.41
Ekonomiese -en Bestuurswet
40
27.97
65
45.45
37
25.87
1
0.70
0
0.00
143
29.55
Ingenieurswese
22
47.83
16
34.78
8
17.39
0
0.00
0
0.00
46
9.50
Gesondheidswet
8
22.22
24
66.67
4
11.11
0
0.00
0
0.00
36
7.44
Alle deelnemers
167
34.50
224
46.28
90
18.60
3
0.62
0
0.00
484
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.