Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou vermoë om mondeling te kommunikeer beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
55
19.86
150
54.15
64
23.10
8
2.89
0
0.00
277
57.23
Manlik
32
20.38
74
47.13
46
29.30
5
3.18
0
0.00
157
32.44
Alle deelnemers
97
20.04
256
52.89
116
23.97
15
3.10
0
0.00
484
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.