Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Beoordeel jou skryfvermoë in vergelyking met die gemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 58 | 17.21 | 134 | 39.76 | 124 | 36.80 | 21 | 6.23 | 0 | 0.00 | 337 |
69.63 |
Bruin | 13 | 16.67 | 34 | 43.59 | 28 | 35.90 | 3 | 3.85 | 0 | 0.00 | 78 |
16.12 |
Swart | 5 | 35.71 | 6 | 42.86 | 3 | 21.43 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 14 |
2.89 |
Indier | 1 | 20.00 | 3 | 60.00 | 0 | 0.00 | 1 | 20.00 | 0 | 0.00 | 5 |
1.03 |
Alle deelnemers | 86 | 17.77 | 198 | 40.91 | 172 | 35.54 | 27 | 5.58 | 1 | 0.21 | 484 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.