Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel tyd het jy gedurende die afgelope jaar in 'n gewone week aan werk (om geld te verdien) bestee?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 0-1 ure
  2. 1-2 ure
  3. 3-5 ure
  4. 6-10 ure
  5. 11-15 ure
  6. Meer as 15 ure

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
Opsie 6: Getal
Opsie 6: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
29
55.77
7
13.46
8
15.38
3
5.77
2
3.85
3
5.77
52
81.25
Manlik
7
58.33
2
16.67
2
16.67
1
8.33
0
0.00
0
0.00
12
18.75
Alle deelnemers
36
56.25
9
14.06
10
15.63
4
6.25
2
3.13
3
4.69
64
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.