Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om ander te help wat hulle in moeilike omstandighede bevind.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Noodsaaklik
  2. Baie belangrik
  3. Redelik belangrik
  4. Nie belangrik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
13
25.00
13
25.00
24
46.15
2
3.85
52
81.25
Manlik
2
16.67
5
41.67
4
33.33
1
8.33
12
18.75
Alle deelnemers
15
23.44
18
28.13
28
43.75
3
4.69
64
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.