Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. Ek voel gelukkig en tevrede oor myself.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Nooit
  2. Soms (ongeveer 25% van die tyd)
  3. Dikwels (ongeveer 50% van die tyd)
  4. Baie dikwels (ongeveer 75% van die tyd)
  5. Altyd

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
2
3.85
8
15.38
19
36.54
18
34.62
5
9.62
52
81.25
Manlik
0
0.00
2
16.67
5
41.67
1
8.33
4
33.33
12
18.75
Alle deelnemers
2
3.13
10
15.63
24
37.50
19
29.69
9
14.06
64
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.