Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Beoordeel jou spiritualiteit in vergelyking met die gemiddelde persoonin jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
7
13.46
16
30.77
21
40.38
5
9.62
3
5.77
52
81.25
Manlik
0
0.00
2
16.67
5
41.67
3
25.00
2
16.67
12
18.75
Alle deelnemers
7
10.94
18
28.13
26
40.63
8
12.50
5
7.81
64
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.