Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief jou algehele graad van tevredenheid met die kwaliteit van die hulp wat in die Universiteit se rekenaargebruikerareas (RGA's) verleen is aan.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie tevrede
  2. Tevrede
  3. Neutraal
  4. Ontevrede
  5. Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
5
26.32
7
36.84
4
21.05
1
5.26
2
10.53
19
55.88
Manlik
3
20.00
4
26.67
5
33.33
2
13.33
1
6.67
15
44.12
Alle deelnemers
8
23.53
11
32.35
9
26.47
3
8.82
3
8.82
34
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.