Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar klasse gemis?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 3 | 42.86 | 2 | 28.57 | 2 | 28.57 | 7 |
20.59 |
Natuurwet | 1 | 16.67 | 4 | 66.67 | 1 | 16.67 | 6 |
17.65 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
5.88 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
2.94 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 2 | 25.00 | 2 | 25.00 | 4 | 50.00 | 8 |
23.53 |
Ingenieurswese | 1 | 14.29 | 4 | 57.14 | 2 | 28.57 | 7 |
20.59 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
8.82 |
Alle deelnemers | 7 | 20.59 | 15 | 44.12 | 12 | 35.29 | 34 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.